| INSKRYWINGS: |
Tjekrekening: 600 511 262 Stuur die bewys van betaling aan finansies@polsslag.co.za. BAIE BELANGRIK: Sertifikate word uitgereik volgens die spelling op die inskrywing. Ouers word versoek om asseblief seker te maak dat die vorms korrek en volledig ingevul is. |
| SPERDATUM: | 10 Augustus 2018 of wanneer die maksimum aantal ontvang is. |
| DATUM: | Vrydag 24 Augustus tot Sondag 26 Augustus 2018 |
| VERVOER: | Eie vervoer na en van kamp |
| PLEK: | Altelekker kampterrein – Plot 65, Doornkloof, Pretoria – oos (naby St George Hotel)
GPS: S 25 54.176, O 28 15. 163 |