Kalender

Die kalender wat hieronder gegee word is ‘n interaktiewe kalender met al die beplande aktiwiteite van Polsslag. Vir meer inligting aangaande ‘n spesifieke aktiwiteit kan jy eenvoudig op die betrokke aktiwiteit kliek om die inligting te sien.

Hoe om hierdie kalender in Outlook te sien:

  1. Gaan na Outlook > Account Settings > Account Settings.
  2. Kliek op die “Internet Calendar” tab.
  3. Kliek op “New”.
  4. Copy hierdie skakel na die skerm wat vra vir die internet kalender: https://www.google.com/calendar/ical/polsslagvoortrekkers%40gmail.com/private-5faacd4070f0f68387adedb04ac3415a/basic.ics
  5. Kliek op “Add”.
  6. In die “Folder Name” veld, kan jy die kalender ’n gepaste naam gee soos bv. “Polsslag Voortrekkers”.
  7. Kliek op “Ok”.

Jou kalender moet dan net sinchroniseer en dan behoort Polsslag se jaarprogram in jou kalender te wees.