Praat met ons

Wanneer jy met iemand by Polsslag wil praat, is dit lastig as jy nie daardie persoon se kontakinligting het nie. Daarom publiseer ons hierdie twee lyste van ons kommandodagbestuur en ons spanoffisiere sodat jy direk, sonder enige onnodige oproepe of e-posse, met die regte persoon kan praat.

Kommandodagbestuur van Polsslag Voortrekkers

Portefeulje Naam en Van Kontaknommer E-posadres
Kommandoleier Joan Smith 082 469 7286 kommandoleier@polsslag.co.za
Administrasie Joan Seyffert 084 581 8205 administrasie@polsslag.co.za
Finansies Anneri de Jager 082 924 0529 finansies@polsslag.co.za
Junior Penkoppe en Drawwertjies Tertia van Wyk 078 253 4925 jnr.pds@polsslag.co.za
Senior Penkoppe en Drawwertjies Tertia van Wyk 078 253 4925 snr.pds@polsslag.co.za
Verkenners Marli Weyer 078 971 2207 verkenners@polsslag.co.za
Volwasse Sake Muranda Redelinghuys 076 596 7690 volwasse.sake@polsslag.co.za
Adjunkkommandoleier Ian Weyer 061 075 9643 akl@polsslag.co.za

As jy Polsslag se terrein en saal wil verhuur, besoek gerus ons Terrein & Saal bladsy waarop jy al die nodige inligting sal kry.

%d bloggers like this: