| SPERDATUM: | Maandag 15 Mei 2017 (van die kursusse raak vinnig vol so skryf dadelik in) | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| WAAR: | Fontainebleau Gemeenskapskerk, Rabiestraat, Fontainebleau, Johannesburg GPS Koördinate: 26,104800 suid, 27,978200 oos Google Maps: https://goo.gl/maps/89DBmCXVh7n |
||||||||||||||||||||||||||||||||
| DATUM: | 26 tot 28 Mei 2017 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| OORSLAAP: | Registrasie vind plaas vanaf 15:30 tot 16:00. Alle Voortrekkers wat ingeskryf het vir Sterrekunde ry met die bus. |
||||||||||||||||||||||||||||||||
| DAG KURSUSSE: | Registrasie vind plaas vanaf 07:00 tot 07:45. Die program sal om 16:00 eindig. |
||||||||||||||||||||||||||||||||
| SPESIALISASIES: |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
| VOLWASSENES: | Elke kommando moet asseblief een offisier, vir elke agt jeuglede of per span, stuur wat saam met die groep beweeg en aan wie hulle toegeken kan word. Die word verkies dat offisiere by hul eie spanne ingedeel word. R60 per offisier, ouer, volwasse meeloper (middagete, tee en koffie deur die loop van die dag word hierby ingesluit). R170 per offisier, ouer, volwasse meeloper wat oorslaap. |
||||||||||||||||||||||||||||||||
| KLEREDRAG: | Aktiewe Voortrekkerdrag. Die Voortrekkers wat Vrydag reeds aanmeld mag hulle spandrag aantrek. ALmal dra aktiewe Voortrekkerdrag gedurende Saterdag. Indien die Voortrekkers nie aktiewe Voortrekkerdrag besit nie, moet hulle asseblief ‘n rooi of donkerblou t-hemp saam hul denim aantrek. Warm baadjies mag slegs donker blou wees sonder enige wapens of kentekens op, afgesien van die Voortrekkerwapen. |