Praat met ons

Wanneer jy met iemand by Polsslag wil praat, is dit lastig as jy nie daardie persoon se kontakinligting het nie. Daarom publiseer ons hierdie twee lyste van ons kommandodagbestuur en ons spanoffisiere sodat jy direk, sonder enige onnodige oproepe of e-posse, met die regte persoon kan praat.

Kommandodagbestuur van Polsslag Voortrekkers

Portefeulje Naam en Van Kontaknommer E-posadres
Kommandoleier Marli Weyer 078 971 2207 kommandoleier@polsslag.co.za
Administrasie Tertia van Bosch 078 253 4925 administrasie@polsslag.co.za
Finansies Joan Smith 082 469 7286 finansies@polsslag.co.za
Volwassesake Jaco Perold 083 463 2553 volwassenes@polsslag.co.za
Verkenners Joan Seyffert 084 581 8205 verkenners@polsslag.co.za
Penkoppe en Drawwertjies Johan Drenth 082 482 5250 pds@polsslag.co.za
Bemarking Jeanne-Marie Stassen 073 572 2859 bemarking@polsslag.co.za

As jy Polsslag se terrein en saal wil verhuur, besoek gerus ons Terrein & Saal bladsy waarop jy al die nodige inligting sal kry.