Jaarafsluiting 2011

Jaarafsluiting 2011

Hartlike dank aan almal teenwoordig om ons jaarafsluitings geleentheid en herkennings funksie ‘n reuse sukses te maak.

Dit is dankie aan die ouers, dankie aan die Offisiere, dank aan PD en Verkenners, dankie aan al ons ander genooide gaste. Dit is blymoedig om te weet u die tyd afknyp om hier teenwoordig te wees.

Ouers hou die Nasionale voortrekkerblad dop vir die Voortrekker saamtrek, die ideale geleentheid om kennis in te win om betrokke te raak so vroeg in die jaar.

Aan al ons PD & Verkennrs ons vertrou dit het goed gegaan gedurende die afgelope Eksamens. As jy hard gewerk het deur die jaar is hierdie tyd beslis vreugdevol.

Hou die hierdie spasie dop vir volgende jaar se program.  Aan almal wat weggaan met vakansie ryveilig en kom terug. Die van julle wat dalk die Tuinroete in jou eie tuin deurloop, of net met Jan Tuisbly se karretjie ry geniet, daar ‘is ander mense wat steeds moet werk.

Groete
Esther

Share Button
Like ons op Facebook