| Sperdatum vir Inskrywings: |
8 September 2018 |
| Wanneer: |
14 – 16 September |
| Aanwysings: |
- Volg die N1 snelweg vanaf Pretoria na Polokwane.
- Omtrent 35km Noord van Pretoria neem die Hammanskraal / Boekenhoutskloof afrit.
- Gaan deur die tolhek en draai regs oor die N1 snelweg.
- 50 Meter verder draai dan links op die Rust de Winter pad.
- Volg die Rust de Winter pad deur die Dinokeng wildsreservaat hek vir omtrent 10km.
- Gaan verby die Safari winkel sentrum aan die linkerkant en dan oor die grid.
- Hou reguit verby die De Wagensdrift grondpad.
- 1,2km verder draai dan regs in by Almega Karavaanpark se hek.
http://www.almegakamp.co.za/map-directions |
| Almega Webblad: |
http://www.almegakamp.co.za |
| Koste: |
R450.00 per persoon
Koste sluit in staanplek, alle etes en wildtrit |
| Meer inligting: |
Leonard Smith 076 731 9015
Joan Smith 082 469 7286
|
| Aanlyn Inskrywings |
|
You must be logged in to post a comment.